KKNK 2010

Brought to you by modern technology, in this case a Nokia E61i.

So hier sit ons oop die stoep by Fokus.com (was laas jaar iets anders en die jaar voor dit ook… maar was nog altyd ‘n nice venue). Kos is excellent, diens is moer stadig, en Theuns Jordaan is besig om Skipskop te cover by RSG voor die CP Nel museum. Of rather, klink soos hy, vermoed dit is nie (laat ons nou nie die man in die gesig vat nie).

Beste koffie so vêr is by die Montague huis, maar koffie hier is ook heel drinkbaar. Moet nog gaan shoppe voor 1 uur show.

OK nou het ek eers my cursor verloor, tik blind, meer later.

Share