Nostalgie

Dis ‘n eetplek. In Baron van Reede straat. Ek is nie honger nie. Glad nie. But the smell of the buffet is going to drive me to gluttony.

Kêrel langs my voel dieselfde. Bel pêlle om te kom help vreet.

Sê vir my ma ek het dapper gesterf.

Share